advertisement
Question
Posted by: Anon | 2009/12/08

HEUP probleem?

Goeie dag,

ek het ' n probleem met my regter heup, die probleem het 5jaar gelede net na my kind gebore is.

soms as ek opstaan van ' n sit posiesie af of a ek en my verloofde " seks"  het dan voel dit asof my heup vas hak. Dit is ' n baie skerp seer pyn wat my somtyds in trane het, waneer dit gebeur kan ek nie my been gebruik of enige iets met dit doen nie ek moet net dood stil sit of le tot dit wel weg gaan, soms gaan dit vinnig weg en soms kan dit ' n minuut of langer duur.

ek het gald nie ' n probleem as ek loop nie en soms waneer dit gebeur het, is my heup die volgende dag seer asof ek oefening gedoen het.

Is daar ' n rede hoekom my heup dit kan doen of is dit ' n heup probleem?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anon
Ek dink tog jy moet jou heup laat evalueer deur 'n ortopeed - jy het dalk 'n effense dislokasie of 'n laegraadse chroniese bursitis in die heup.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2009/12/08

Jy sal vir X-strale moet gaan.

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2009/12/08

Hallo Anon
Ek dink tog jy moet jou heup laat evalueer deur 'n ortopeed - jy het dalk 'n effense dislokasie of 'n laegraadse chroniese bursitis in die heup.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement