advertisement
Question
Posted by: sarah | 2009-01-19

heup bene, voel asof dit wil uithaak

Goeie dag

Ek is ' n meisie van 21 jaar, van dat ek kan onthou kry ek pyne in my heup bene.

Dit gebeur nie altyd nie, maar meestal van die keer is as ek bv.

Oor iets klim, kruis bene sit ens. enige iets waar ek my bene groot oop moet maak. ek kry hierdie steek pyn in my heup bene, ek moet dan my bene toemaak en regop staan dan gaan dit weg. Dit voel asof my bene wil uithaak.

Is dit normaal, of moet ek iemand gaan sien hier oor?

Sal dit enige probleme veroorsaak as ek normaal kraam?

Dankie vir jou hulp

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sarah
Laat kyk asb hierna, ek dink mens moet 'n x straal van die heupe neem om te kyk of jy dalk 'n aangebore heupafwyking het. Dit kan dalk probleme veroorsaak as jy kraam en daar is 'n abnormale heuppotjie
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement