advertisement
Question
Posted by: jess | 2012/05/04

heup

Goeie Dag Dokter,
Ek is ''n 57 jr vrou ek het vir jare ''n tipe vrat op my linker heup. party keer is my been so seer dat ek beswaarlik op dit kan trap wat beveel u aan ek het geen medies nie .

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jess

Jy kan jou naaste kliniek vir 'n ondersoek en verwydering van die vrat besoek. Ek dink nie jou pyn is verwant aan die vrat nie en jy kan hulle daarom versoek om jou vir plate te verwys. Dit is moontlik dat jou heup die oorsaak vir die pyn in jou been is.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement