advertisement
Question
Posted by: Gizelle | 2009/11/17

Het raad nodig

Dr, ek het vanoggend bietjie raad nodig. Ek gebruik Eltroxin vir baie jare en ' n jaar hormoonaanvuller. My gewig ry wipplank en moet gedurig kyk na wat ek eet. Ek verloor bietjie en tel dit weer vinnig op. Ek is so 12 kg oorgewig. Ek ondervind die laaste 2 weke iets baie vreemds. Ek is skielik permanent honger. (wat darem nie altyd so was nie) en ' n oneindige lus vir soettigheid! Ek was nooit ' n soettand nie nie, maar is asof ek nie beheer het daaroor nie. Dit maak my nogal bekommerd!
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dear Gizelle
Laat bietjie jou vastende glukose en insulien toets, jy het dalk 'n bietjie insulien weerstandigheid met abnormale insulien afskeiding. Wanneer laas het jy jou skildklier hormoon vlakke getoets?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Maisie | 2010/02/24

Wat is die koste van ''n skildliertoets? Waar laat ''n mens dir doen in Port Elizabeth> 

Reply to Maisie
Posted by: Maisie | 2010/02/24

Hoeveel is die koste van ''n skildkliertoets?

Reply to Maisie
Posted by: Gizelle | 2009/11/20

Dankie vir die terugvoering Dr. Ek was so 4 maande laas vir my skildklier toetse. My kronies is amper klaar en sal dan weer vir toetse moet gaan. Ja die suiker het ook al in my kop vasgesteek. My ouboet is ' n diabeet. Ek het vir my " manna"  gekoop so paar dae terug, verstaan dit is goed, maar ek ondervind geen verandering nie, dalk is ek te haasti? Ek sal beslis ook dat dokter my insulien toets.
Dankie vir die wonderlike webblad, het al so baie raad gekryd deur om almal se vrae en u antwoorde te lees. Ek waardeer dit!

Reply to Gizelle
Posted by: cyberdoc | 2009/11/17

Dear Gizelle
Laat bietjie jou vastende glukose en insulien toets, jy het dalk 'n bietjie insulien weerstandigheid met abnormale insulien afskeiding. Wanneer laas het jy jou skildklier hormoon vlakke getoets?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement