advertisement
Question
Posted by: BlueBell | 2011/02/21

Het my man ''''n drankprobleem?

My man gaan kuier soms (1 maal elke 3 maande) gedurende werktyd by verskaffers en raak dronk. Veroorsaak of ''''n ongeluk, of slaap sommer by die persoon se huis. Wanneer ons kuier sal een bottel wyn nie genoeg wees nie. Hy sal partykeer 3 dae in ''''n ry "  kuier"  . Ons baklei gereeld oor drank. Desember vakansie het hy elke dag ontrent 8 biere gedrink en dan nog in die aand 3 of 4 sterk drankies. Ek kan dadelik aan sy stem hoor wanneer hy ''''n bier gedrink het. Hy is oor die algemeen vriendeliker wanneer hy drink. Hy is kortaf en ongeduldig wanneer hy nie drink nie. Hy drink nie elke dag nie en ook nie as hy alleen is nie. Hy se hy het nie ''''n drank probleem nie en wil weet hoe lank hy moet ophou drink om dit te bewys? Ek gee nie om as hy ''''n drink of twee drink nie, maar wil nie he hy moet homself dronk of hazy drink nie. Ons het 2 klein kleuters.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageAddictions expert

Thank you for your post.
Soos ek kan aflei in u navrae en die 2de laaste sin van u skrywer, is dit duidelik dat jou man ‘n alkohol problem het. “

Ek stel voor dat jou man behandeling ontvang.
Ek stel Harmony Addictions Clinic voor aangesien die program uitsteekend is. Dit is ‘n HOLISITIESE PROGRAM

please call 021 790 7779 for a free assessment.
Warm regards
The Harmony Team

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Mary | 2011/04/21

''n Mens sal dink ek het jou storie geskryf. My man doen presies dieselfde en as ek hom konfroteer oor dit loop dit altyd uit op ''n ongelooflike bakleiery. Ek wil nie heeltyd vir hom preek nie, maar wanneer is dit net kuier en wanneer is dit ''n probleem.

Reply to Mary
Posted by: Addictions expert | 2011/02/23

Thank you for your post.
Soos ek kan aflei in u navrae en die 2de laaste sin van u skrywer, is dit duidelik dat jou man ‘n alkohol problem het. “

Ek stel voor dat jou man behandeling ontvang.
Ek stel Harmony Addictions Clinic voor aangesien die program uitsteekend is. Dit is ‘n HOLISITIESE PROGRAM

please call 021 790 7779 for a free assessment.
Warm regards
The Harmony Team

Reply to Addictions expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement