advertisement
Question
Posted by: Mary | 2008/11/05

Het krag nodig

Ek is ' n fietsryer, sukkel met my gewig. Wat kan ek eet en hoeveel sodat ek die nodige krag kan he en nie gewig optel nie? Dankie vir goeie raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSports Nutrition

Hi Mary

Ongelukkig kan ek nie jou vraag antwoord nie want dit hang af van spesifiekes soos: wat jy weeg, wat wil jy weg, hoeveel oefen jy en hoeveel kaloriee brand jy per week en eers dan daarna bereken ons jou kalorie inname per dag wat vir jou die nodige energie sal gee. Ek stel voor jy gaan kyk in die argiewe van hierdie webwerf daar sal jy baie inliting kry wat jy in die regte rigting sal stuur – ek het heelwat vrae al vir fietsryers geantwoord.

Sterkte en mooi bly.
Vanessa

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement