advertisement
Question
Posted by: XxX | 2008-11-17

Het gan snowboard en is nou siek

Hallo Dr

Ek is in Iran op die oomblik waar dit sneeu die tyd van die yaar, ek het donderdag gan snowboard en het net begin sieker word van daai dag af en dit wil nie beter nie. Ek het Viral choice saam gebring van SA af en drink dit op ' n daaglikse basis vandat die winer hier begin het maar niks help nie. My neus bly geblok ek hoes afof ek nie asem kry nie ek bly moeg en my kop voel of ' n oilfant daarop sit. Het dr dal enige voorstelle vir wat ek kan doen. Dit is ' n storie om hier ' n dr te gan sien aangesien niemand mens verstaan nie en hulle engels verskriklik sleg is...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo XxX
Kyk of jy by 'n apteek iets soos Drixine neusdruppels kan kry, en 'n opdroogmiddel soos pseudo efedrien, en 'n hoesmiddel - vra vir expectorant. Kry vir jou iets soos Brufen (ibuprofen) vir die kopseer. Probeer maar in die bed bly vir 'n dag of wat. As jy koorsig is, groen of geel slym ophoes of uitblaas, erg lyfseer het moet jy waarskynlik antibiotika kry en sal jy moet 'n dr sien....
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement