advertisement
Question
Posted by: micky | 2011/04/21

hernia operasie

Beste dokter,

EK moet gaan vir mantelvliesbreuk-herstel. Die dokter het gese my maagklep bestaan nie meer. My maag is ook so te se geheel en al in my borskas agv die groot breuk.

Hoe gevaarlik is die operasie, en hoe herstel hulle die maagklep?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Micky
Dis nie gevaarliker as 'n galblaas of ander buik sjirurgie nie. Enige sjirurgie het sekere risikos soos infeksie, narkose probleme of bloeding. Maar as jou sjirurg ervare is, is dit darem lae risiko. Hulle vou die maag om homself om te keer dat dit nie optrek in die bors nie. Ek dink dit is makliker om jou 'n prentjie te wys:http://medical-dictionary.thefreedictionary.com/Nissen+procedure
http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/002925.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/22

Hallo Micky
Dis nie gevaarliker as 'n galblaas of ander buik sjirurgie nie. Enige sjirurgie het sekere risikos soos infeksie, narkose probleme of bloeding. Maar as jou sjirurg ervare is, is dit darem lae risiko. Hulle vou die maag om homself om te keer dat dit nie optrek in die bors nie. Ek dink dit is makliker om jou 'n prentjie te wys:http://medical-dictionary.thefreedictionary.com/Nissen+procedure
http://www.nlm.nih.gov/medlineplus/ency/article/002925.htm
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement