advertisement
Question
Posted by: Gina | 2009-01-12

Herhaaldelike hoendervleis.

Ek het die afgelope paar dae telkemale hoendervleis gekry op my linkerboud, wat dan afwaarts na my bobeen gaan. Dit gebeur vir geen rede nie en hou vir ' n paar sekondes. Ek dink dit het die afgelope paar dae meer gereeld gebeur. Sover ek kan oplet gebeur dit slegs as ek sit. Ek is 23 en in die algemeen gesond.

Is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees of my Dr moet gaan spreek?

Dankie,
Gina.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gina
Dit kan dalk 'n irritasie van 'n oppervlakkige senuwee wees wat geirriteer word ( vasgeknyp word) deur die manier wat jy sit - ek dink jy kan dit dophou en as dit erger word, pyn bykry of ander simptome soos naalde en spelde ontwikkel jou dokter gaan sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement