advertisement
Question
Posted by: alta | 2009-02-13

herdershond - heup

Hi, My herdershond se heupe is agv ouderdom nie meer goed nie. Daar is ' n produk nou beskikbaar deur Pfizer wat ' n lagie om die hond se heupbeen plaas vir verligting vir die afgeslypte kraakbeen. wat is produk se naam en waar kan ek dit koop? ons woon in Phalaborwa.

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Alta

Bel jou naaste veearts of vir Pfizer. Hierdie is nie die geel bladsye nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: alta | 2009-02-17

Die antwoord deur die Cybervet is regtig " goor"  en ongevraag, Dankie vir niks.

Reply to alta
Posted by: Chill | 2009-02-13

Moenie k*k praat nie, ' Simpatiek' .

Daar' s nogal ' n paar dinge wat gedoen kan word vir ' n hond met gewrigsprobleme - maar die eerste ding is om ' n korrekte diagnose te kry - party sg heupprobleme se oorsprong le elders, en in die gevalle help dit nie om die gewrig as sodanig te behandel nie. Daar' s ook groot heupprobleme wat ernstig maar absoluut nie pynlik is nie - google bietje ' degenerative myelopathy'  en jy sal sien.

Selfs as die oorsaak van die eintlike probleem nie behandel kan word nie, is daar nogal ' n hele paar baie goeie langtermyn pynmedikasies beskikbaar - praat bietjie hieroor met jou veearts.

Reply to Chill
Posted by: Simpatiek | 2009-02-13

Jy hou hierdie hond aan die lewe vir jou eie beswil en nie vir die hond sin nie. Laat hom gaan. Sy tyd is verby. Ek dink nie jy' t ' n benul van die pyn wat so ' n hond deurgaan nie.

Reply to Simpatiek

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement