advertisement
Question
Posted by: bt | 2012/01/27

Herbex

kan mens herbex gebruik as jy anti-depressante en hoebloeddruk medikasie gebruik

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste BT
Indien jy medikasie vir depressie en hoë bloeddruk neem, is dit essensieel dat jy eers vir die dokter wat die medisyne voorgeskryf het vra of dit newe-effekte kan veroorsaak, voordat jy enige verslankingsprodukte neem. Die meeste kruiemiddels bevat bestanddele soos sinefrien (bitter lemoenekstrak) of guarana wat potensieel kan inmeng met die werking van jou medisyne. Gesels dus eers met jou dokter of apteker daaroor en wees asb versigtig om nie enige ander medisinale of oor-die-toonbank produkte te meng met jou voorgeskrewe medikasies nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Berenice EVERTS | 2012/02/07

Hypertension : re Atenanol Ridaq 25mg 1daily can i use it Booster FAT BURN.

Reply to Berenice EVERTS
Posted by: DietDoc | 2012/01/28

Beste BT
Indien jy medikasie vir depressie en hoë bloeddruk neem, is dit essensieel dat jy eers vir die dokter wat die medisyne voorgeskryf het vra of dit newe-effekte kan veroorsaak, voordat jy enige verslankingsprodukte neem. Die meeste kruiemiddels bevat bestanddele soos sinefrien (bitter lemoenekstrak) of guarana wat potensieel kan inmeng met die werking van jou medisyne. Gesels dus eers met jou dokter of apteker daaroor en wees asb versigtig om nie enige ander medisinale of oor-die-toonbank produkte te meng met jou voorgeskrewe medikasies nie.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement