advertisement
Question
Posted by: JH | 2011/11/18

Herbex

Ek wil graag weet of enige van hierdie " natuurlike middels"  teen ''n voorbehoedmiddel kan werk en ook of enige van hulle newe effekte in hou vir ''n mens.

Agathosma (Barosma) betulina herba 12.4mg
Arctium lappa radix 12.4mg
Berberis vulgaris cortex rad 12.4mg
Camellia sinensis fol 12.4mg
Capsicum frutescens fruct 6.4mg
Carduus marianus (Silybum) fruct 6.4mg
Eleutherococcus senticosus radix 12.4mg
Foeniculum vulgare fruct 12.4mg
Garcinia cambogia 60% extract fruct powder 12.0mg
Gentiana lutea radix 12.4mg
Hypericum perforatum herba 12.4mg
Paullinia sorbilis semen 12.4mg
Rhamnus purshiana (Cascara) cortex 6.4mg
Taraxacum officinale planta tota 12.4mg
Trachyspermum ammi (=Ajwan) fruct
Triphala (Amla, Haritaki, Bibhitaki) fruct 6.4mg
Zea Mays stigmata 6.4mg
Zingibaer officinale rhizoma 12.4mg

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste JH
Dit is bewese dat enige middel wat aanhoudende diarree veroorsaak, met die absorpsie van voorbehoedmiddels kan inmeng en hulle minder effektief kan maak. Dié produk bevat bv. cascara wat goed bekend is as 'n sterk purgeermiddel. Wees dus asb versigtig wat voorbehoeding aanbetref. Ek is nie 'n kruiedokter nie, maar as jy klik op 'Diet & Nutrition', en dan op 'Weight Loss' en 'Diet Detective' sal jy die etlike ander bestanddele van hierdie produk kan vergelyk met die lyste van kruiemiddels om te sien of dit nadelige reaksies kan veroorsaak en of dit enigsins tot gewigsverlies sal bydra, al dan nie. Ek is persoonlik nie ten gunste van oor-die-toonbank verslankingsprodukte nie omdat dit dikwels baie geld kos, newe-effekte kan veroorsaak en nie noodwendig tot gewigsverlies sal bydra nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/11/18

Beste JH
Dit is bewese dat enige middel wat aanhoudende diarree veroorsaak, met die absorpsie van voorbehoedmiddels kan inmeng en hulle minder effektief kan maak. Dié produk bevat bv. cascara wat goed bekend is as 'n sterk purgeermiddel. Wees dus asb versigtig wat voorbehoeding aanbetref. Ek is nie 'n kruiedokter nie, maar as jy klik op 'Diet & Nutrition', en dan op 'Weight Loss' en 'Diet Detective' sal jy die etlike ander bestanddele van hierdie produk kan vergelyk met die lyste van kruiemiddels om te sien of dit nadelige reaksies kan veroorsaak en of dit enigsins tot gewigsverlies sal bydra, al dan nie. Ek is persoonlik nie ten gunste van oor-die-toonbank verslankingsprodukte nie omdat dit dikwels baie geld kos, newe-effekte kan veroorsaak en nie noodwendig tot gewigsverlies sal bydra nie.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement