advertisement
Question
Posted by: Helena | 2010/05/19

Herbalife

Hallo Dokter

Ek is op Marvelon. Ek het sopas ''n nuwe werk begin en kry nie tyd om te eet nie. Kan ek HErbalife shakes gebruik saam met my voorbehoedmiddel?

Byvoorbaat dankie,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Helena
Party kruiemiddels stimuleer jou lewer om middels vinniger af te breek en dit kan jou voorbehoed middel minder effektief maak. Jy kan eerder iets soos Nutramen T shakes gebruik as regtig nodig maar geen werk behoort so erg te wees dat jy nie erens 10 minute kan afknyp om 'n broodtjie en appel te eet nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cornel | 2010/05/19

Herbalife is glad nie medisinaal nie en kan saam met enige meds gebruik word. Ek persoonlik drink die Herbalife Cookies and Cream (baie lekker) en dis ook veronderstel om ''n Maaltyd-vervanger te wees, maar ek verloor sommer lekker gewig ook terselftertyd. Pas net op, want Herbalife Shakes is geneig om ''n mens hardlywig te maak (te min vesel) en jy moet die Fibre and Herb saam drink om dit tee te werk.

Reply to Cornel
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/19

Hallo Helena
Party kruiemiddels stimuleer jou lewer om middels vinniger af te breek en dit kan jou voorbehoed middel minder effektief maak. Jy kan eerder iets soos Nutramen T shakes gebruik as regtig nodig maar geen werk behoort so erg te wees dat jy nie erens 10 minute kan afknyp om 'n broodtjie en appel te eet nie!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement