advertisement
Question
Posted by: Zzzz | 2008-12-09

Herbalife

Hi Doc

Ek is nogal baie op die pad en het nie altyd tyd vir kosmaak nie. Wat dink doc van Herbalife. As ek my ontbyt en middagete vervang met dit en ' n gebalanseerde aandete eet? Weet doc dalk hoeveel kj dit per shake bevat en is daar mense wat al gewig verloor het op dit? Ek wil so 5 kg afskud.

Dankie
Zzzz

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Zzz
Ek het ongelukkig nie die energie-waarde of voedingstofsamestelling van die Herbalife skommels beskikbaar nie, maar jy kan kyk op die etiket. So lank as wat een porsie nie meer as 2100 kJ verskaf nie, behoort dit wel verslanking aan te help en kan dit suksesvol gebruik word om gewig te verloor. Pas op dat jy nie te veel eet wanneer jy weer 'normale' kos tydens aandete inneem nie.
Indien moontlik, behoort jy ook oefening by jou regimen in te sluit.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement