advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2011-03-21

Hepititis A

Ek bly in ''n huis saam met 4 ander mense, een van wie 2 dae terug gediagnoseer is met Hepititus A. Ek deel nie ''n badkamer met hom nie.

Is dit nodig om ''n inetnting te kry en wat sal so inenting, vaagweg kos.
Ek bly in pretoria.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pieter
Hepatitis A word oorgedra in spoeg, urine, en stoelgang en kan oorgedra word as iemand met Hepatitis A die badkamer gebruik en nie sy hande was nie. Dit neem 'n tydjie vir die liggaam om antiliggame te maak na 'n hepatitis A inenting, so die beste beskerming op die stadium is dalk eerder 'n immuunglobulien inspuiting. Praat met jou GP daaroor. Kyk ook http://www.ehow.com/how_4258_prevent-hepatitis-.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-21

Hallo Pieter
Hepatitis A word oorgedra in spoeg, urine, en stoelgang en kan oorgedra word as iemand met Hepatitis A die badkamer gebruik en nie sy hande was nie. Dit neem 'n tydjie vir die liggaam om antiliggame te maak na 'n hepatitis A inenting, so die beste beskerming op die stadium is dalk eerder 'n immuunglobulien inspuiting. Praat met jou GP daaroor. Kyk ook http://www.ehow.com/how_4258_prevent-hepatitis-.html
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement