advertisement
Question
Posted by: Sun | 2008-10-13

Q.

Help! Sukkel om gewig te verloor

Wat is die beste manier om gewig te verloor? Ek prober gesond eet en ek draf elke aand vir ' n half uur. Maar sukkel nogsteeds.
Ek is 1.64m lank en gewig is 72kg. Ek sukkel al vir ' n jaar om net iets af te skud?

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste Sun
Jou huidige BMI = 26,8. Om in die normale reikwydte te val met 'n BMI van 24 behoort jy 65 kg te weeg. Jy het alreeds die korrekte idee - 'n gebalanseerde, lae-vet dieet en daaglikse aërobiese oefening vir 30 min of langer. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'Slimming Diet' vir 'n eksemplaar van so 'n dieet en vergelyk dit met wat jy tans eet om te sien of jy te veel of te min eet. Probeer die dieet vir nog 3 weke saam met jou oefening en as jy nog steeds nie gewig verloor nie, dan moet jy miskien jou dr vra om te toets of jy aan 'n hormoonwanbalans ly (tiroïed of insulien of vroulike hormone).
Kom ons kyk hoe dit gaan.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: anna | 2008-10-15

Ek is n 41 jarige vrou en sukkel met gewig in my middel, ek is 1.68m lank en het 8 kg opgetel. Was altyd sportief maar is nou tydsgebonde. Het 2007 baie hard geoefen maar als opgetel.

Reply to anna

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement