advertisement
Question
Posted by: Anna | 2010/01/13

Help seblief

Hallo Dok, van begin Desember ervaar ek die vreeslikste pyne en skete. Ek was al na ' n hartspesialis en geen probleem met die hart nie hy se ook die longe klink goed.

Ek het begin met my polsslag wat vinnig is en ' n snaakse duiselig gevoel in die kop. Dit voel ook as ek staan of ek wil omval. Nou het ek ook die snaakse gevoel met my bene dit voel of die vel " numbness" "  onder die knie en party keer voel ek dit ook in my arms. was weer by my dokter met dit sy se dink ek moet op antidepressant gaan. Het vir my voorgeskryf cilift. Voor dit het ek beta blocker en Azor gebruik. kan die medikasie dalk die numbness veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Jy mag dalk vertigo hê wat 'n middel oor probleem is ( die balans sentrum in die middel oor)'n Oor neus en keel arts kan daarna kyk. Die dooie vel gevoel kan agv 'n vit B tekort wees of diabetes - is jy al daarvoor getoets? Azor kan vertigo en balanssteurnis ( ataksia) veroorsaak en ook hipersensitiwiteit van die vel, veral met hoë doserings. Miskien sal dit beter wees as jy van die Azor gespeen kan word. Cilift kan hartkloppings en sensasie versteurings veroorsaak maar word algemeen vir angstigheid ook gebruik.
Aropax is ook 'n antidepressant wat ook vir angstigheid help en is dalk 'n alternatiewe opsie? Almal het maar newe effekte
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/13

Hallo Anna
Jy mag dalk vertigo hê wat 'n middel oor probleem is ( die balans sentrum in die middel oor)'n Oor neus en keel arts kan daarna kyk. Die dooie vel gevoel kan agv 'n vit B tekort wees of diabetes - is jy al daarvoor getoets? Azor kan vertigo en balanssteurnis ( ataksia) veroorsaak en ook hipersensitiwiteit van die vel, veral met hoë doserings. Miskien sal dit beter wees as jy van die Azor gespeen kan word. Cilift kan hartkloppings en sensasie versteurings veroorsaak maar word algemeen vir angstigheid ook gebruik.
Aropax is ook 'n antidepressant wat ook vir angstigheid help en is dalk 'n alternatiewe opsie? Almal het maar newe effekte
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement