Home > Experts > Question Search health advice Find an answer Question Posted by: Candy | 2002/03/07 Q.Help, my kind gebruik dwelms Help Help Asseblief CybershrinkMy seun, nou 15 gebruik dwelms.Hy toon van kleins as gedragsprobleme en ek het hom al by twee sielkundiges gehad. Albei meen dat sy probleem te wyte is daaraan dat sy biologiese pa hom afgeteken het to hy maar 2 was en dat hy nooit n vaderfiguur gehad het om na op te sien nie. Hy en sy stiefpa aanvaar mekaar GLADNIE.Maar waar laat dit my nou...? Ek sit al met my hande in my hare. Laas jaar is my seun uit die skool geskors oor dwelms. Hy het standerd 7 gedop en geen skool wou hom weer toelating gee nie. Ek het hom vir afstandsonderig ingeskryf, maar hy toon gladnie belangstelling nie. Hy loop net heel dag rond en gebruik dwelms en drank na wille keur. As hy nie geld het om dit te koop nie steel hy artikels soos cd-spelers, selfone en fietse uit die huis uit en gaan verkoop dit dan om geld in die hande te kry. Twee dae gelede het hy selfs in die nag by die huis ingebreek en my vrieskas leeg gesteel.Ek sien hom amper nooit. In die nag sluip hy in en vroeg oggend weer uit....dit gaan nou al vir drie maande so.Hier in Namibia kon ek tot duver geen support kry nie. Mense verwys my van die een plek na die ander maar nie gee n konkrete oplossing nie en so raak die probleem net al ernstiger. Ek is bevrees as iemand my, en my seun, nie spoedig HELP nie gaan my seun dalk met sy lewe betaal. 5 Pin It user comments Posted by: Jenny | 2002/03/14 Liewe CandyEk is nou 23 jaar oud en baie gelukkig getroud met 'n pragtige man en 'n wonderlike seuntjie van 3 jaar. Ongeveer 7 jaar terug het ek begin met dwelms. Ek was 15 jaar oud (amper 16). Ek is die enigste kind. Ek het in 'n goed gevestigde omgewing groot geword met 'n ma en 'n pa. Ek het altyd alles gekry wat ek wou he. Daar was niks waaroor ek kon kla nie. My pa was in die polisie vir 20 jaar. Op daardie stadium was hy amper 'n "Kolonel" in die polisie. My ma het vir oudeteure gewerk vir die laaste 22 jaar. Ek sou se dit is 'n baie normale lewe maar toe haak my kop uit. Nuwe vriende (boyfriend) wat my toe aan die goed voorstel. Dit was op daardie stadium ongelooflik. Jy dink dit is die lewe. Dit kan nie beter gaan as dit nie. Jy dans en dans en vergeet van alles somtyds tot jou eie naam vir 8-12 ure. Ons het woensdae by 'n club in Randburg gaan joll, vrydae was 'n club in Pretoria, saterdae aande tot sondae aande was Johannesburg. Dit was roetiene. Niks of niemand sou keer dat jy nie gaan nie. Een van my pa se kollega's by SANNAP (weet nie van die spelling nie - hulle was die drug afdeling van die polisie) sien my die een nuwe jaar toe ek my "voorraad" koop by een van ons dealers wat hulle op daardie stadium dop gehou het. My pa was in 'n toestand. Sy enigste baby wat sulke goed doen. Hulle het dit probeer keer, maar hoe meer hulle keer hoe erger het dit geraak. Ons het by die skool begin dwelms koop en vat maar is gelukkig nooit gevang nie. Dinge het so erg geraak dat ek uit die huis uit getrek het - in die begin van my matriek jaar. Ek het begin werk as 'n waitress in die aande om my kamer te bekostig. Maar meer geld = meer dwelms. Ek het op 'n stadium gekom waar ek R500-00 se "rocks" op rook en dan nog R750-00 se XTC ook nog koop. Dit alles vir myself. Ek het die een aand byna by die dood omgedraai maar die volgende dag was ek weer terug. Ek weet nie wat om vir jou te se nie maar onthou net die Here kyk na ons al dink ons nie so nie. Hy het hulp nodig maar as hy nie wil gehelp word nie, dan mors jy jou tyd, geld en jou seun kan dalk erger begin rebelleer en weg hardloop. Op hierdie stadium het jy nog soort van 'n ogie oor hom. Al wat hy nou nodig het is baie baie liefde. Moenie jou kind blameer vir dit nie, dis nie sy skuld nie. Jy word so vasgevang in die kloue van hel jy weet later self nie meer wat jy doen nie. Gaan doen dinge saam met hom en spandeer baie tyd saam met hom. hy soek iemand wat hy kan vertrou en mee kan praat. Ek het met baie gebede van my familie daar uit gekom en is nogsteeds skoon - sonder enige hulp of malhuis of sielkundiges. Wees net daar vir hom. Een van die dinge wat alles net vererger het was preke van my ouers. Dit is nie sy skuld nie - en onthou net hy kan homself nie help nie. Kyk net op na die Here en vra Hom om JULLE daardeur te help. Baie sterkte. Laat weet as jy dalk ietsie will weet. Liefde Jenny Reply to Jenny Posted by: Ol' Smokey Joe | 2002/03/12 My name is Mike Pu.I come to you now on the brink of sssssssalvationPleasssssse help me feel like a womani wanna be loved by you (to phil, sigh) Reply to Ol' Smokey Joe Posted by: Ol' Smokey Joe | 2002/03/12 jsgfb hjsgs fbsaicue bvcgfwkc bvwfeuysi chris waddle. dfhiswjmndx f9ewufgw ifgdhjsoi id ef ef ef ef ef ef ef ef fgsuisg fdgsifge fi making love to a beautiful woman fgdwi fgduyw fdgdcuireiwbfirdv. Horsey dick rwgfjkhsagdf gvfdue cvdsusaokf vuie f doids so i said bvoo hoo and ran all the wya hngfoighvnfuidsldjfhifjkf.Bascially fbsifugsiufs hdcbsuiyvc wgf dsbvc vchs vc br8gfbn ieurgh duhv bvgfde ubcew uhvuih b gue u and if you take that into effect gfjkhsgfjkhdshvbeuvn eirfieg jrefhiwudopxqj hvkegfoeigh eriuhverhv so therefor iugfsjhgfi ijbcibcnierbcnue ybvcurehbci hbrvbneurghio r and boner fancies his biatch jhdsfjshfhb nfijrefoi evjeuhvefev jh eruifefc dhb vhevik wjcbkwsjfhi shfiur bcjdiwuvb eijhvksjn.You may think that i'm talking foolish,you've heard that i'm wild and im freeyou may wonder how,i can promise you nowthis love that i feel for you always will beThat should be the answer to all your problems Reply to Ol' Smokey Joe Posted by: Cybershrink | 2002/03/09 Dear Candy, I'm largely in agreement with Noddy. Whether his biological father was nive or nasty to him is totally irrelevant. Hundreds of thousands of kids had precisely the same sort of relationship with their fathers, and are not taking drugs. We must be careful not to confuse a description of something that happened in our lives, with an explanation for what we choose to do with our lives, or with an excuse for the choices we make. This boy needs to be in no doubt that his behaviour is unacceptable, selfish, and self-destructive, and that he will not be allowed to get away with theft, to support his self-indulgence. I don't know what your local police and jail facilities are like, but some kids need to get arrested and face jail, to realize that they are not personally entitled to demand that other people's hard work must support a life style of lying around all day stewing in the chemical of their choice. Ultimately, part of the tragedy is that it is extremely difficult or impossible to successfully treat anyone for a substance abuse problem, unless they have finally decided that they absolutely need to clean up their act and stay clean. If they're going to lie and cheat and evade taking personal responsibility, nothing else helps them. Generally, once they have recognized the extent of their need to get sobre and drug-free, they will need both a period within a specialized clinic to get through the acute physical side of withdrawal and a return to physical health, and the start of strong counselling ; and the support of a group of fellow ex-junkies, who both support and challenge, and, having been through a similar mess, know the tricks and evasions they use to try to make excuses for slipping back. I'm sorry that you're suffering this sadness ; and drug-users often fail to notice how much suffering they cause to others. A successful approach towards them needs fair toughness, and not indulgence and a license to do as they please. Remember that while he is still legally a minor, at 15, there may be things regarding compulsory treatment which can be done with your consent, which he may be able to evade and avoid once he reaches legal maturity. Isn't there a local drug clinic or drug or legal advice centre which might be able to advise on local law and facilities in this regard ? Reply to Cybershrink Posted by: Noddy | 2002/03/08 Ek is bevrees om vir jou te sê dat as jy nie drastiese stappe neem met jou seun gaan jy hom afstaan aan die dood. Die feit dat sy biologiese Pa hom afgeteken het het verseker 'n invloed op sy lewe maar daar is ter duisende kinders in dieselfde bootjie as hy. Hy moet besef dat die lewe skuld hom niks en dat hy sy eie geluk moet skep. Ek het persoonlik te doen gehad met iemand wat dwelms gebruik en een ding is verseker hoe langer die probleem aanhou..hoe erger word dit. Hy het heeltemal die oorhand oor julle, hy is 15 en doen soos hy lekker kry. Die fout lê ook groot by jou. Vat hom vas en praat daaroor.Ek is nog baie jonk en ouers besef nie hoe ernstig hierdie dwelms gebruik is van die kinders.Dis nie 'n fase nie...dit waai nooit oor nie en dit verwoes jou hele lewe.Die sielkundiges op hierdie staduim gaan niks help nie. Ek weet nie wat jou finansiele toestand is nie maar hy moet by 'n kliniek uitkom. Na vele mislukkings met klinieke en inrigtings oor drugs en 4 jaar later was daar net een oplossing en dit was 'n plek Riverview manor-Natal,SA. Al moet jy die polisie kry om hom te boei en na 'n plek te neem. Doen dit. Dit klink erg maar doen 'n drastiese stap om jou kind te red en hom 'n volmaakte lewe verder te gee. Jy is verantwoordelik vir hom. Reply to Noddy Want to comment? Your name (optional) Your comment To prevent spam please solve this simple math problem: × Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly. × Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly. Reply to Your name (optional) Your comment To prevent spam please solve this simple math problem: advertisement From our sponsors Hill's Science Plan Canine Mini range What is Diabetic Neuropathy? There are more than 200 different viruses which can cause a cold A clinically proven skin care range is now available