advertisement
Question
Posted by: Wilma | 2010-05-20

Help my asb Dokter Bets. ek kan nie meer nie.

Hallo Dr. Bets

Jammer ek pla weer Dokter Bets. Ek soek ''n skouer om op te huil. Ek het my lus vir die lewe verloor nou dat Riana nie meer daar is nie. Ek wil net huil. Ek sukkel om te slaap en ek sukkel om op my werk te konsentreer. Ek het nie krag of lus om my meisiekind (11) te help met die eksamen nie. Ek weet ek kry myself net jammer, maar ek kan nie daarvoor help nie.

Is daar nog iets wat ek by ''n apteek kan koop om my beter te laat voel? Ek is nie lus vir Dokter toe gaan op hierdie stadium nie.
Wil net beter voel (ek drink al die afgelope 5 jaar Centrum A-Z) My man se geduld is ook op met my.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wilma
Moenie te hard op jouself wees nie - dit is 'n normale rou reaksie. Ek het self deur so episode gegaan 'n paar jaar gelede met die verlies van 'n familie lid. Mens moet soms maar 'n antidepressant drink vir 'n paar maande want veral 'n ma kan nie van haarself gee as sy niks oorhet om te gee nie. Dit mag help om 'n berader te sien om jou te help om jou gevoelens te verwerk, en praat tog met jou GP. Toets jouself vir depressie op http://www.drhansdreyer.com/questionnaire.php
En jy mag jouself maar jammer kry - dis 'n groot tragedie! (Ek het gaan kyk na statistieke - net 0.5% van mense wat Q koors kry word ernstig siek daarvan)
Sterkte
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-05-20

Hallo Wilma
Moenie te hard op jouself wees nie - dit is 'n normale rou reaksie. Ek het self deur so episode gegaan 'n paar jaar gelede met die verlies van 'n familie lid. Mens moet soms maar 'n antidepressant drink vir 'n paar maande want veral 'n ma kan nie van haarself gee as sy niks oorhet om te gee nie. Dit mag help om 'n berader te sien om jou te help om jou gevoelens te verwerk, en praat tog met jou GP. Toets jouself vir depressie op http://www.drhansdreyer.com/questionnaire.php
En jy mag jouself maar jammer kry - dis 'n groot tragedie! (Ek het gaan kyk na statistieke - net 0.5% van mense wat Q koors kry word ernstig siek daarvan)
Sterkte
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement