advertisement
Question
Posted by: Nellie | 2008/10/21

Help IBS maak lewe hel 1jaar op medikasi

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Nellie
Ek dink dat jy nou 'n kliniese dieetkundige moet spreek dat sy/hy vir jou 'n individuele dieetvoorskrif uitwerk. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met 'n individuele dieetvoorskrif wat ontwerp is vir jou spesiale behoeftes, veral i.v.m. die prikkelbare derm. Stres is een van die mees belangrike faktore wat prikkelbare dermsindroom vererger. Probeer asb om jou stresvlakke so laag was moontlik te hou, al verg dit terapie deur 'n kliniese sielkundige, joga of ontspanningsoefeninge. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'You are what you eat' en lees die artikels oor "Healthy colon" veral die gebruik van 'goeie mikroörganismes (probiotika)' soos LP299V wat mens by die apteek kan koop.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Louise | 2008/10/21

Ek sukkel ook al hoe lank met IBS, jy moet natuurlik na jou dieet kyk en BAIE water drink! Ek het onlangs op ' n produk afgekom van Solgar (gesondheids produk) Digestive Enzymes, wat help met die vertering van vet, protien and koolhidrate, ek gebruik dit nou al 2 maande, en my toestand sou ek se is met 90% verbeter, jy het niks om te verloor nie, probeer dit miskien.

Reply to Louise
Posted by: ABC | 2008/10/21

My skoonsuster het ' n gewas in haar dikderm gehad. Dit was kwaadaardig. Dit is uitgesny en behandel. Dit was ongeveer 20jaar gelede en sy is so gesond soos ek!

So moenie bang wees as die DR ' n stukkie wil verwyder nie.

Ek het so 3 jaar gelede vir ' n jaarlikse ondersoek gegaan. Wou net dat die Dr se jy is okay. Toe loop ek daar uit met 6 pille wat ek moet drink. Dit was ' n geweldige skok, omdat ek gesond is!
Die medikasie laat my nie beter of slegte voel nie. Ek neem dit net omdat die medies daarvoor betaal en die Dr se dat ek dit moet neem.
Dan vergeet ek nog soms om dit te neem ook.
Al help dit nie hoop ek dit troos!!!
Sterkte

Reply to ABC
Posted by: Nellie | 2008/10/21

Ek is al ' n jaar op medikasie,party dae gaan dit goed ander dae is ek te skaam om in die openbaar te verskyn. Was al vir kolonnoskopie. My dr. wil nou kyk of ons nie dalk ' n stukkie van die dikderm moet verwyder nie. Watter implikasies hou din in?

Reply to Nellie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement