advertisement
Question
Posted by: Sun' e | 2010/02/18

Help! Ek kannie slapie!

Hi<br>Ek ly aan slaaploosheid sedert dat ek ' n baba is. Ek volg al die slaap higi" enere" els in die boek, maar dit help nie (wel, oefening kan ek beslis meer doen) + aromaterapie + ontspanningsoefeninge + hipnose.<br>Ek het al psigiaters hieroor gespreek en ons het al oor die jare verskeie behandelings probeer. (Slaappille help wel baie) <br>Ek wil net weet of daar nie dalk iets is wat uit ' n dieetkundige oogpunt ook kan help nie? (Ek neem geen kafe" iene in na 2nm nie en vermy enigiets wat suiker bevat en het alkohol heeltemal uitgesluit al 'n hele ruk terug.)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sun'e
Wat dieet aanbetref. mag dit help om 'n glas melk te drink voor slapenstyd omdat melk en ander proteïen-rye kosse 'n aminosuur met die naam van triptofaan bevat wat help om die serotonienvlakke in die brein te stabiliseer en slaap aan te help. Indien jy steeds aan slaaploosheid ly, kan jy een van die 'Slaapsentrums' kontak vir addisionele terapie. Ek weet daar is sulke sentrums in die meeste groot stede. Daar is bv. een in Pretoria. Bel die telefoon-navrae en vra vir die telefoonnommer van die naaste ‘Sleep Centre’.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sleepless | 2010/02/22

ek deel jou pyn! ek is dieselfde en as mense my probeer raad gee, dan raak ek sommer geirreteerd, WANT DIT WERK NIE!!! en ek kan jou waarbord, ''n glas melk gaan GEEN verskil maak vir iemand met chroniese slaaploosheid nie, want ek het dit self, ek weet...as jy iets vind wat werk, laat weet my asb!!!

Reply to Sleepless
Posted by: DietDoc | 2010/02/19

Beste Sun'e
Wat dieet aanbetref. mag dit help om 'n glas melk te drink voor slapenstyd omdat melk en ander proteïen-rye kosse 'n aminosuur met die naam van triptofaan bevat wat help om die serotonienvlakke in die brein te stabiliseer en slaap aan te help. Indien jy steeds aan slaaploosheid ly, kan jy een van die 'Slaapsentrums' kontak vir addisionele terapie. Ek weet daar is sulke sentrums in die meeste groot stede. Daar is bv. een in Pretoria. Bel die telefoon-navrae en vra vir die telefoonnommer van die naaste ‘Sleep Centre’.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement