advertisement
Question
Posted by: Mens | 2009/02/17

HELP ASSEBLIEF

Ek menstrueer nou al vir so plus minus 3 weke. Dit is rerig baie min en so elke 6de dag is daar niks nie.
Dan dink ek ek is nou klaar maar dan elke keer nadat ek en my ou saam geslaap het begin ek weer van voor af. Ek begin nou bietjie bekommerd raak oor dit. Ek dra net tampons en vergeet soms om die ding elke 4 tot 8 ure omteruil.
Kan jy asseblief vir my se wat kan fout wees?
Ek het vergeet om te noem dat ek op die drie maande inspuiting is en moet die 4de Maart weer gaan vir die volgende een.
Ek het ook nou al vir die afgelope twee tot drie weke rugpyn wat konstant daar is maar soms is dit erger.
Vanoggend toe kry ek skielik n baie erg kramp in my pelvis en nou is ek eers bekommerd. Antwoord my asb...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mens
Jy kan dalk 'n ovariele sist hê of jou baarmoeder se voering kan baie dun wees - dit ontwikkel soms as mens op die progesteroon voorbehoeding is en veroorsaak deurbraak bloedings. Maar die feit dat jy sê dit is as jy en jou ou saam slaap laat my wonder of jy nie dalk 'n seertjie op jou baarmoeder mond het nie. Ek dink 'n dokter moet liewer kyk - netnou is dit iets soos serviks kanker wat mens 100% kan genees as jy dit vroeg optel
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mens | 2009/02/18

Kan ek na my huis doker toe gaan of watse dokter moet ek gaan sien?

Reply to Mens

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement