advertisement
Question
Posted by: Amy | 2008/10/20

Help asseblief

Hallo

Ek is 6 weke swanger met ons 1ste baba. Ek was nie op die pil nie en die swangerskap was ook nie beplan nie, ons het net altyd getel wanneer ek ovuleer en so aan. Ek het toe ons uitgevind het ' n swangerskap boek gekoop en is sooooo opgewonde want dit is ' n lekker verrassing! Wat my bekommerd maak is orals waar ek lees sê  dit jy mag geen alkohol gebruik nie. Ek het wel gerook ook maar het heeltemal opgehou drink en rook toe ons uitvind (op omtrent 4 weke). Ek is net bekommerd oor die tydperk wat ons nie geweet het ek is swanger nie wat ek toe gedrink het. Ek drink nooit " sterk"  drank nie, ek is lief vir ' n yskoue biertjie. Ek is sooooo bang ek het onbewustelik iets gedoen wat my ongebore baba kan benadeel en sal myself nie kan vergewe as ek reeds skade gedoen het nie. Ons het ' n sonar gehad op 5 weke 3 dae en baba was 15 mm. Is dit maar net my moederlike gewete wat my nou verpes????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Amy
die hoeveelheid alkohol wat jy gebruik het sal waarskynlik nie skade doen nie - dis swaar drinkers wat se babas fetale alkohol sindroom kry
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement