advertisement
Question
Posted by: miekie | 2011/04/14

Help asb. meds maak my sieker

Hallo dr.
Drink tans Lyrica 25mg 2 x 4 pd vir fibromialgie.( al vir 4 weke) Pyn is minder maar is heeltyd naar, ore suis, dronk in kop, kan nie fyn skrif lees nie. Drink ook hart meds en anti-dep. Geweldig sooibrand. Drink Lyrica vir senu-pyn na cabg vir rib en beenpyn. Cymbalta het ook selfde simptome veroorsaak. Ek weet nie meer nie. Het maar eerder heeldag pyn as om so te voel! U mening asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Hierdie kan newe-effekte van die Lyrica wees. Kyk bietjie of dit beter is as jy dalk die dosis effens verminder na 3 x per dag? Anders moet jy maar vir jou dokter laat weet dat hy iets anders kan probeer - daar is darem verskeie opsies, mens moet net iets kry wat vir jou werk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/14

Hallo Miekie
Hierdie kan newe-effekte van die Lyrica wees. Kyk bietjie of dit beter is as jy dalk die dosis effens verminder na 3 x per dag? Anders moet jy maar vir jou dokter laat weet dat hy iets anders kan probeer - daar is darem verskeie opsies, mens moet net iets kry wat vir jou werk.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement