advertisement
Question
Posted by: teardrop | 2012/07/11

help asb

doc,

miskien is dit net hormone maar ek het ''n probleem en is nie seker nie.

ek bly moeg en is die hele tyd honger selfs 30 minute na ete. ek eet my 3 maaltye en nog soms tussen in ''n snack.

my borste veral die tepels is so seer dis nou vir ''n week en ''n half.

ek het gesukkel om met my dogtertjie swanger te raak en gebruik glad nie voorbehoud nie sy is nou 5.

is dit ook veilig om swanger te raak as jy pulmonere embolisme gehad het. is nou 3 jaar terug.

baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Teardrop

Dit is wel moontlik dat jy swanger is en ek stel voor dat jy jou dokter vir bloedtoetse konsulteer. Wat was die oorsaak van die pulmonere embolisme, aangesien dit van die oorsaak sal afhang? Ek dink egter nie dat dit 'n probleem sal wees nie, maar verwittig jou dokter van hierdie moontlike komplikasie.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement