advertisement
Question
Posted by: teardrop | 2012/02/20

help asb

Dok,

Ek het ''n probleem maar omdat ek vir ''n onkoloog werk is ek bitter bang om na enige dr toe te gaan.

Ek sukkel al lank met my verstandtand wat uitgekom het, nou is daar ''n ander tand wat afgebreek het.

Ek het ook die afgelope tyd oorpyn, soms sulke steekpyne en my regter wangbeen kry dit ook soms.

Vandag voel dit as ek my kop laat sak of alles voor wil uitval. albei my wangbene is ook seer veral as ek op dit druk.

Ek het die afgelope tyd baie dictoflam gedrink, 1 elke 12 of 8 uur.

maar ek het dit die afgelope paar dae dit nei dan drink ek sommer asperiene.

Kan dit wees dat dit net my sinus is wat my probleem gee want die tandpyn kry ek dankie tog nou net soms.

Die oorpyn voel soms of dit binne id oor is en soms buite.

Ek weet ek klink paranories maar ek is bitter bang.

Ek het ook so maand terug my lewer gedetox met essensiale soos die apteker gese het.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Teardrop

Konsulteer jou huisdokter vir 'n ondersoek. Dit is moontlik dat jy sinusitis het, maar die tand patologie kan ook die oorsaak van jou simptome wees.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement