advertisement
Question
Posted by: Anon | 2011-02-11

Help asb!

Hi, ek was op die pil vir omtrent 10 jaar, het dit mid Jan gelos. Einde Jan (26ste) het ek ''n 3dae vloei gehad, voorheen was dit 5dae. Die afgelope week is ek naar/mislik, duiselig, geiiriteerd, moeg en my borste is seer. Kan ek swanger wees? Die 3dae vloei maak my deurmekaar, dit was ook nie eintlik lig soos ek verstaan het " spotting"  is nie, maar ook nie juis baie swaar nie. Ek verwag my volgende vloei teen die 20ste.. kan ek al ''n toets doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy kan 'n swangerskap toets doen, maar verkieslik 'n bloedtoets deur jou dokter, aangesien die tuis toetse 'n valse negatief kan aandui.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Zexeon | 2011-02-12

Moontlik en jy kan ''n toets doen as jy wil .

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement