advertisement
Question
Posted by: mandi | 2010/10/26

help asb!!!

Ek weet nie wat gaan aan nie. so rukkie terug het almal by die werk vir my gese ek verloor verskriklik gewig, en ek verstaan dit nie want ek eet maar nog dieslefde,ek was toe vir ''n scan, hierdie dia-scan goed, eintlik vir my maagseer, toe tel die scan op dat ek ''n ooraktiewe skildklier het. ek weet nie of dit waar is nie, ek kry ok baie hartklopping, partykeer terwyl ek draf en fiets ry ok, ek weet nie of dit ''n goeie ding is nie, ek oefen al jare en is baie lief vir oefening, die scan het ok opgetel dat ek ''n heart defect het, die dr het ok al vir my gese hy hoor ''n geruis in een van my hart kleppe maar toe ek ophou asem haal toe hoor hy niks nie. eks ok vreeslik moeg, ek bly net moeg, nie vitamiene niks help vir my nie, ekt multi b ok al gedrink en dit werk nie, ek weet nie of dit als dalk te doen het met my skildklier nie. ek sweet ok onder my arms, wat nooit ''n probleem in die verlede was nie. my pa het ''n ooraktiewe skildklier. kan dit wees dat ek dit ge erf het? help asb, want eks moedeloos. ek wil nie meer so moeg wees nie. ek wil weer energie he en lus vir die lewe. eks 25 jaar oud

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mandi
Die oplossing is eintlik maklik - vra jou GP om bloed te trek vir 'n skildklier funksie toets. Kyk sommer na jou yster vlakke en bloedsuiker ook terwyl jy gaan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/26

Hallo Mandi
Die oplossing is eintlik maklik - vra jou GP om bloed te trek vir 'n skildklier funksie toets. Kyk sommer na jou yster vlakke en bloedsuiker ook terwyl jy gaan.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement