advertisement
Question
Posted by: lyla | 2010/08/12

Help asb.

Goeie dag dok,

ek is nie seker of ek enige rede het om te worry en of dit normaal is maar dit is die eerste keer wat dit met my gebeur.

ek is 21 jaar oud, ek het my maandstonde op maandag die 2 Augustus begin en dit het heeltemal op gehou teen die 6de Aug, ek het vir twee weke voor my maandstonde die pyn gehad soos in my sye en my lae rug wat lam is en ''n week voor my maandstonde het ek op ''n dag net lig rooi " gespot"  wat baie ongewoon is want ek het nog nooit voor my maandstonde " gespot"  nie en kry gewoonlik eers die pyne ''n dag tot 2 dae voor my maandstonde nie twee weke nie. Soos ek se het my maandstonde teen die 6de heeltemal opgeklaar, maar eweskulik van gisteraand as het ek weer begin " spot" 

Gisteraand was dit ''n groot blob bloed wat redilik duk is en dit is bruin in kleur, vanoggend is dit minder bloeding op een slag maar gebeur ''n paar keer en die bloeding is ligter in kleur en ook nie so dik nie, maar die maandstonde pyne is weer terug en ek het vir die afgelope 4 dae aaneen ''n ligte hoofpyn en skerp maag krampe

help asb. waar moontlike
dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lyla
Die mees waarskynlike oorsaak is net hormonale fluktuasie (kan wees agv medisyne wat jy gebruik het, stress, 'n anovulatoriese siklus, of 'n onlangse siekte) Jy kan dalk ook 'n infeksie hê (kan ook 'n afskeiding, koors en pyn in lae buik gee). Die bruin stolsel is net iets wat gebeur as jy swaar menstrueer en dit kan krampe veroorsaak as die uterus saamtrek om dit uit te skei. Miskien is dit beter dat jy jou dokter of 'n ginekoloog sien vir 'n ondersoek, veral omdat jy nie lekker voel nie, en skerp pyne in jou buik het. Dalk het jy antibiotika nodig.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Wendy van Zyl | 2010/10/07

Kan jy asb vir my meer inligting gee aangaande ''n maag senuwee. My man het ''n " stres"  gevoel vir ''n paar dae al, hy was dr toe, toe se die, dies maag senuwee. Wat presies is dit?

Reply to Wendy van Zyl
Posted by: tascha | 2010/08/30

ek het by my laaste dag van maadstonde vreeslike maagkrampe gekry wat op my maag saam getrek het dat ek nie kon beweeg nie en het so bietjie lighooftig geword, ek het dit weggekry met pyn pille en die volgende aand het dit terug gekom in my " bo sy"  naby my bors. Dit was so erg kon skaars beweeg.
Ek weet nie of die krampe in my bo arms die vorige week daarmee iets te doen gehad hetnie. Het jul enige raad voor ek my dr gaan spreek?

Reply to tascha
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/12

Hallo Lyla
Die mees waarskynlike oorsaak is net hormonale fluktuasie (kan wees agv medisyne wat jy gebruik het, stress, 'n anovulatoriese siklus, of 'n onlangse siekte) Jy kan dalk ook 'n infeksie hê (kan ook 'n afskeiding, koors en pyn in lae buik gee). Die bruin stolsel is net iets wat gebeur as jy swaar menstrueer en dit kan krampe veroorsaak as die uterus saamtrek om dit uit te skei. Miskien is dit beter dat jy jou dokter of 'n ginekoloog sien vir 'n ondersoek, veral omdat jy nie lekker voel nie, en skerp pyne in jou buik het. Dalk het jy antibiotika nodig.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement