advertisement
Question
Posted by: Tash | 2010-02-25

Help asb

Ek slaap 8 ure per nag, maar ek voel soos ''''n lyk wanneer ek opstaan in die oggend. Ek is chronies moeg. My man sê  ek snork effens en my Pa ly aan slaap apnee, so ek dink ek het dalk dieselfde probleem? Ek sukkel ook met spierpyne en kry chroniese hoofpyne van die my nek en skouerspiere. Ek slaap gewoonlik myself in so toestand in. Ons het ''''n duur matras en kussings en het al soveel dinge probeer. Kan ek ''''n spesialis gaan sien en watter een? Is daar behandeling beskikbaar? Asb, hierdie probleme beinvloed my kwaliteit van lewe, ek sukkel om te konsentreer en voel breinmoeg. Ek het onlangs my yster aangevul, maar voel nie beter nie. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tash
Met jou geskiedenis, het jy dalk slaap apnee. Jy kan 'n Oor neus en keel arts sien en dalk 'n slaap evaluasie by 'n slaap kliniek gaan doen ( jy slaap oor en hulle video jou, monitor jou hart en asemhaling terwyl jy slaap)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-02-26

Hallo Tash
Met jou geskiedenis, het jy dalk slaap apnee. Jy kan 'n Oor neus en keel arts sien en dalk 'n slaap evaluasie by 'n slaap kliniek gaan doen ( jy slaap oor en hulle video jou, monitor jou hart en asemhaling terwyl jy slaap)
Dr Bets

Reply to cyberdoc
Posted by: C | 2010-02-25

Hi, I have the same problem and trying to find a solution to it. Also constantly tired, even when just wake up, and thus oversleep alot. Recently done a whole lot of tests, but nothing could be found.

Reply to C

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement