advertisement
Question
Posted by: Tash | 2010/02/25

Help asb!

Ek slaap 8 ure per nag, maar ek voel soos ''n lyk wanneer ek opstaan in die oggend. Ek is chronies moeg. My man sê  ek snork effens en my Pa ly aan slaap apnee, so ek dink ek het dalk dieselfde probleem? Ek sukkel ook met spierpyne en kry chroniese hoofpyne van die my nek en skouerspiere. Ek slaap gewoonlik myself in so toestand in. Ons het ''n duur matras en kussings en het al soveel dinge probeer. Kan ek ''n spesialis gaan sien en watter een? Is daar behandeling beskikbaar? Asb, hierdie probleme beinvloed my kwaliteit van lewe, ek sukkel om te konsentreer en voel breinmoeg. Ek het onlangs my yster aangevul, maar voel nie beter nie. Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSleep Expert

Die beeld wat u beskryf is die van slegte gehalte slaap ten spyte van goeie ure in bed. Daar is verskeie toestande wat dit kan veroorsaak, onder andere slaap apnee.

U sal 'n verwysing na 'n slaap geneesheer moet kry vir die korrekte ondersoeke en behandeling. Hierdie toestande is amper almal behandelbaar.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: vanessa | 2010/04/05

Ek het twintig jaar nagskof gewerk as verpleegster noudat ek opgehou werk het slaap ek nie meer rustig in die aande nie
My slaap patroon in die dag was vanaf 07:30 tot 12:30 toe ek gewerk het. Op my af week het het tussen 12 en 13 ure geslaap kan dit aanleiding gee toy my slaap patrone noudat ek nie meer werk nie.

Reply to vanessa
Posted by: Sleep expert | 2010/02/26

Die beeld wat u beskryf is die van slegte gehalte slaap ten spyte van goeie ure in bed. Daar is verskeie toestande wat dit kan veroorsaak, onder andere slaap apnee.

U sal 'n verwysing na 'n slaap geneesheer moet kry vir die korrekte ondersoeke en behandeling. Hierdie toestande is amper almal behandelbaar.

Reply to Sleep expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement