advertisement
Question
Posted by: Estelle | 2010/02/23

Help asb...

My man sukkel die laaste paar aande vreeslik met pyn wanneer hy gaan lê  in die krop van sy maag.Net hier onder waar sy ribbes bymekaar kom.Dit word so seer dat hy skaars kan lê ,en sê  dit voel beter om net regop te sit.Dit is ''n onbeskryflike pyn,wat ''n kombinasie van suur en nog is.Hy sê  dit voel kompleet of iemand hom met ''n mes steek.Ek het voorgestel hy drink van ons seuntjie se losec mups,20mg.En hy sê  dit help en verlig die pyn.Enige raad wat u kan gee,wat die pyn veroorsaak en of hy kan aanhou om die losec te drink,en hoeveel daarvan.Kan dit gaskoeldrank wees wat dit vererger,en koffie?Asb dokter,hy kry nie geslaap nie,en kan dan nie by die werk sy oe oophou nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Estelle
Hy het dalk of 'n maagseer, of 'n diafragma breuk of 'n gastritis ( maag slymvlies inflammasie) Praat met jou dokter want hy het dalk iets sterkers soos Nexiam voorskrif nodig. As dit nie gou verbeter met medikasie nie is dit dalk beter dat hy gaan vir 'n gastroskopie (kameratjie sluk)dat hulle mooi kan kyk wat gaan aan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Maria | 2010/06/17

Ek het n pyn hier op die krop van die maag en in die laerug

Reply to Maria
Posted by: man | 2010/02/23

hy het of n mantelvliesbreuk of n maagseer.die beste is gaan sien n dr so gou moontlik.

Reply to man
Posted by: cyberdoc | 2010/02/23

Hallo Estelle
Hy het dalk of 'n maagseer, of 'n diafragma breuk of 'n gastritis ( maag slymvlies inflammasie) Praat met jou dokter want hy het dalk iets sterkers soos Nexiam voorskrif nodig. As dit nie gou verbeter met medikasie nie is dit dalk beter dat hy gaan vir 'n gastroskopie (kameratjie sluk)dat hulle mooi kan kyk wat gaan aan.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement