advertisement
Question
Posted by: cindy | 2008/10/23

help asb!

Hello Dr ek het chlolostrol en ' n onderaktiewe skildklier. Ek het ' n vrat ontwikkel op my linker oog bank by my regter oog in die hoek het ek weer 3 plekke sulke swart koltjies gekry een op my onderste ooglid een op my wang been en een op my slaap die een op my slaap het nou soos ' n skurwe seertjie geword en is ook nie meer swart nie maar rooi ek het ook reg onder my neus so ' n skruwe rooi seertjie verder het ek op my bo en onder lip lyn wit koppies asook in die hoeke van my mond op my ken gedeelte dit lyk ook soos vegroot poree ek het ook ' n vrat op my regter bo-arm wat kan ek daarvoor gebruik ek is 56jr oud en het nog nooit met aknee gesukkel nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cindy
Ek dink jy moet 'n dermatoloog sien, mens moet die vratjies afvries of afbrand. Hy moet ook na die seertjies kyk - dit kan velkanker wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement