advertisement
Question
Posted by: frustreerd | 2008/07/24

help asb

Ons sukkel verskriklik met ons 17 maande oue dogtertjie Juvé  y.



Sy was al die afgelope jaar 6 keer in die hospitaal die laaste is 3 weke terug.



Van omtrent Februarie maand sukkel ons omtrent met haar.



Ek loop die meeste deur wat sy niks met my te doen wil he nie, of skreeu, of sy krap of wil my byt.



As haar pa uit die vertrek loop dan skreeu of huil sy.



Soms in die dag soek sy my aandag maar sodra dit donker word dan is dit net pappa.



Op haar manier baklei sy ook met my en dit maak my verskriklik seer.



Dit voel asof ek net goed genoeg vir haar is vir doek skoonmaak, bottel en kos.



Ja ek is streng met haar en haar pa ook maar soms laat hy haar met meer wegkom as ek.



Op ‘  n stadium moes een van ons by haar in die kamer slaap.



Vandat sy nou weer uit die hospitaal is het sy ook in haar kamer geslaap maar vir so 2 ure dan begin sy onophoudelik huil. Sodra my man by haar is dan is sy stil.



Ons het nou die afgelope week, haar as sy so huil by ons in die bed gesit en die afgelope 2 aande as sy moet gaan slaap in die bed by ons gesit.



Ek is raad op ek weet nie meer nie.



Kan u dalk raad gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

You don't mention what medical problem has had her at the hospital so often, or what happened to her in hospital. If it was you who had to take her to the hospital most times, who had to leave her there at times, maybe even to hold her or even just be present when she had unpleasant procedures like needles, she may associate you with those unpleasant things. And if dad was not associated with them, and maybe helped to take her home, or just was only at home where the nasty things weren't happening, she may feel more safe with him around.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Maria | 2008/07/24

Om so baie in die hospitaal te wees is seker baie ontwrigtend vir haar. Kinders gaan maar deur stadiums waar hulle een ouer bo die ander verkies, dis normaal. Ek stel voor jy sit ook jou vraag op die Parenting Forum vir kommentaar.

Reply to Maria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement