advertisement
Question
Posted by: dude | 2008/06/12

help asb

hi ek wil net graag uitvind ek het my skouer al 4keer uitgehak en ek wil hoor of dit baie seer is om dit te laat heg en as ek dit doen of hy 100percent reg sal wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Dude
Niemand kan ooit vir jou 'n 100% waarborg oor enige chirurgie gee nie, maar laat 'n skouerspesialis jou ondersoek en iets voorstel. Hulle verplaas maar net jou eie spieraanhegtings om te keer dat die skouer uit die potjie glip. Enige operasie is maar vir die eerste dag of twee 'n bietjie ongemaklik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement