advertisement
Question
Posted by: dirk | 2012-03-26

help

Hi ek het n probleem dit jik verskriklik by my geslagsdele die oomblik wat ek begin warm kry en sweet ek het al lamisil gebruik maar dit werk nie. Wat kan ek nog probeer. Ek krap as dit jik dan maak my vel later klien barsies en raak droog net my testicles as ek germoline salf aansmeer help dit , wat kan dit wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dirk

Jy sal 'n dermatoloog vir 'n ondersoek moet konsulteer, aangesien dit 'n vorm van ekseem of kandida infeksie kan wees. Daar is geen produk wat oor die toonbank beskikbaar is wat ek kan voorstel nie, aangesien behandeling van die diagnose sal afhang.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: xyz | 2012-03-27

Dit is ''n swam wat jy het,ek het dieselfde en partymaal voel dit of jy van jou kop afgaan so jeuk dit, al wat ek vind wat vir my werk is vaginale room( moet nie lag nie, ek weet die vrou moet dit gebruik.) Ongelukkig kan ek nie die naam onthou nie, maar ek vra by apteker vir die room.

Reply to xyz

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement