advertisement
Question
Posted by: zenna | 2011/12/06

help

ek soek raad assblief. ek het in mei maand n dvt gekry in my been en toe op wafaring gesit. my bloed spring aanhoudend van 1 tot 4 en die gevolg is dat ek aanhoudend siek bly. ek drink vir 2 weke nie meer wafaring nie want my medies betaal dit nie meer nie. ek wil weet moet ek weer terug gaan of moet ek net so aan gaan sonder dit? wat moet ek maak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Zenna

Jy sal moet weer begin om Warfarin te drink. 'n DVT kan ernstige nagevolge he en jy kan baie siek word, indien die stolsel in die been loskom en in jou longe gaan vas sit. Gewoonlik word Warfarin vir ses maande voorgeskryf.

Groete






Dr Anrich


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement