advertisement
Question
Posted by: Aand krampe | 2010/10/25

Help?

Hi my ma het n rugop gehad hulle het senuwees afgesny nou kry sy krampe maar erg dat sy uitpaas net in die aande as sy slaap. DR het vir haar Rivoril en Carbilev gegee maar dit werk ook nie altyd nie wat kan ek vir haar kry dat sy rustig kan slaap en nie krampe kry nie. Help asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Aand Krampe
Dit hang af wat die krampe veroorsaak - as haar bloed soute ( kalsium en magnesium ) normaal is, kan sy strek oefeninge probeer voor sy gaan slaap en as dit nie help nie, kan sy by haar dokter hoor of sy dalk Quinine kan probeer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/25

Hallo Aand Krampe
Dit hang af wat die krampe veroorsaak - as haar bloed soute ( kalsium en magnesium ) normaal is, kan sy strek oefeninge probeer voor sy gaan slaap en as dit nie help nie, kan sy by haar dokter hoor of sy dalk Quinine kan probeer.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement