advertisement
Question
Posted by: dirk | 2010-10-11

help

EK is 25 wanneer moet ek gaan vir n prostaat ondersoek en kan ek by my huisdokter gaan en wat moet ek verwag

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dirk
As jy 'n familie geskiedenis van prostaat kanker het, moet jy op 40 jaar begin gaan vir rektale prostaat ondersoeke. Op jou ouderdom is dit meer belangrik dat jy gereeld jou testis in die stort ondersoek vir knoppies, want testis kanker is meer algemeen in jong mans.
Jou huisdokter kan die prostaat ondersoek doen. Hy gaan jou vra om te kniel of op jou sy te lê (ek verkies die sy lê posisie want dis minder ongemaklik vir die pasiente) en jou bene op te trek tot by die naeltjie. Mens voel dan met jou vinger deur die rektum vir die prostaat. Mens kan baie duidelik voel of daar knoppies of vergroting is. Ek weet dink klink "gross" maar dit is 'n verskriklike belangrike ondersoek en dit vat net 'n minuut of so dan is dit oor. Sien die prentjie: http://www.mens-hormonal-health.com/images/digital-prostate-exam.jpg
Prostaatkanker is een van die kankers wat 100% geneesbaar is as mens dit betyds optel. Wees dapper en doen dit as die tyd aanbreek!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2010-10-11

Op 25 behoort jou prostaat nog okay te wees, maar gaan sien jou huisdokter, hy kan jou ondersoek. Dit is mos die " oumans klier"  en jy is nog baie jonk!

Reply to Johan
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-11

Hallo Dirk
As jy 'n familie geskiedenis van prostaat kanker het, moet jy op 40 jaar begin gaan vir rektale prostaat ondersoeke. Op jou ouderdom is dit meer belangrik dat jy gereeld jou testis in die stort ondersoek vir knoppies, want testis kanker is meer algemeen in jong mans.
Jou huisdokter kan die prostaat ondersoek doen. Hy gaan jou vra om te kniel of op jou sy te lê (ek verkies die sy lê posisie want dis minder ongemaklik vir die pasiente) en jou bene op te trek tot by die naeltjie. Mens voel dan met jou vinger deur die rektum vir die prostaat. Mens kan baie duidelik voel of daar knoppies of vergroting is. Ek weet dink klink "gross" maar dit is 'n verskriklike belangrike ondersoek en dit vat net 'n minuut of so dan is dit oor. Sien die prentjie: http://www.mens-hormonal-health.com/images/digital-prostate-exam.jpg
Prostaatkanker is een van die kankers wat 100% geneesbaar is as mens dit betyds optel. Wees dapper en doen dit as die tyd aanbreek!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.