advertisement
Question
Posted by: A | 2009/03/10

HELP!

Ek het onlangs die afgelope maand, meer as 1 keer gemenstrueer, weens die " morning after pill"  wat ek gedrink, ek is verskriklik eterig , ek het baiecravings vir sjokelade en veral koffie en koekies. Ek kan nie meer as 2 keer ' n week oefen nie, my skedule laat dit glad nie toe nie, ek is wel besig om gewig op te tel en kry baie selluliet op my boude, asseblief het jy vir my raad, ek eet in die oggend ontbyt, middagete baie gesond, proteine en altyd groente of vrugte en aandete ook gesond, maar dit kan nie so aangaa nie asseblief!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste A
Enige vroulike hormoonpil kan potensieel jou metabolisme versteur en gewigstoename veroorsaak. Probeer 'n lae-vet, hoë-vesel verslankingsdieet (kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy, en dan op 'Weight loss' en 'The right approach' en 'Slimming Diet') en sorg dat jy elke dag ten minste 30 min se aërobiese oefening doen. Dit is nie nodig om 'n gimnasium by te woon nie. Jy kan elke dag vir 30 min touspring as jou program druk is.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement