advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2011/06/08

helder wit oe

My oë  is baie sensitief, droog en permanent rooi. Ek het ''n druppel by die oogarts gekry wat help om dit witter te maak, maar gebruik dit net so nou en dan. Ek het ook nou ''n druppel gekry vir droë  oë  (optive) maar dit voel asof ek dit baie meer gereeld moet gebruik as wat ek regtig wil.

Ek werk heeldag op die rekenaar en dra n bril. My oë  brand as ek dit toemaak en probeer maar baie knip sodat my oë  nie so droog word nie. Is daar iets wat mens kan doen of eet of drink wat jou oë  meer voed en wat kan help dat dit nie so rooi is nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Michelle

Daar is niks wat jy kan eet of drink om jou oe vogtig te hou nie en ek stel voor dat jy Tears Naturale gebruik. Dit is 'n uitstekende produk wat op 'n gereelde basis gebruik kan word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement