advertisement
Question
Posted by: maryna | 2012-06-27

hartversaking en vog op longe

Hi wil net weet my pa het vog op longe kan gladie meer le en slaap nie! hy het i paar jaar terug trippel by pass gehad ! hoof slagaar was 95% geblok en die ander een heeltemal en die een agter die hart ook heeltemal en die een agter die hart kon hulle nie heg nie maar die ander 2 kon hulle weer heg! nou het hy vog op die longe ! soms raak hy spier wit en dit lyk asof hy dood is sy linker arm gaan ook dood en hy het soms baie seer in dy hart! Hy gaan nu die 4/7/2012 trichardt toe na hart spesialist! ek weet nie wat om te doen of om te verwag nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Maryna

Jou pa ervaar hartversaking weens die skade aan sy hart. 'n Hart spesialis sal 'n volledige diagnose kan maak en eers dan sal jy weet wat om te verwag. Indien hy tans erg kortasem is en borskas ongemak ervaar, moet jy hom so gou as moontlik na 'n ongevalle eenheid neem vir behandeling vir hartversaking. Daar is medikasie beskikbaar wat baie spoedig goeie verligting kan bring.

Sterkte




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

13
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-05-26

Hi, my ma is 72 en het water op die longe en hart versaking. Sy kan nie met le en slaap nie.my ma se view en bene is erg geswel en die dokter se hart hart is al te swak om die water te verwerk. Hulle het haar reeds op die verskillende waterpille. Hoe nou gemaak

Reply to Anonymous
Posted by: Alicia | 2016-03-13

Hello will net weet my kind is 4 jsarout sy sit soms sonder asem soos as sy baja seer kry dan doen sy dit sy haal die asem nie haar helle lyf wall soos jelly wat gaan dit wees ons blaas dan in haar mond 3 keer dan kom sy trug na ons toe

Reply to Alicia
Posted by: Anonymous | 2015-11-24

Funny. I googled in Afrikaans. Got to health24 on a Afrikaans page. I expected it to be Afrikaans. Post did read hartversaking en vog op die longe. Hoekom gaan soek die wat in Engels wil lees nie n engelse blad nie? So translated again.. Easy. Search a health24 page in english.. Even easier.. Use google translate. Of is sommige mense tegnologies agter en gestremd?

Reply to Anonymous
Posted by: Kylie | 2015-08-30

Hi ek is 22 en ek was laas week siek en was was by die klinik en hulle se ek het vog op die longe maar hulle het niks vir my gegee vir dit nie wat kan ek gebriuk om dit beter te maak en ek het baie seer op my bors te

Reply to Kylie
Posted by: cora meuwesen | 2014-09-29

WHY MUST YOU PEOPLE, BE SO RUDE, RATHER LOVE EACH OTHER..THERE ARE SOME PEOPLE DYING, WHILE YOU PEOPLE, LIVE IN HATE......EK SKAAM MY VIR VOLK EN VADERLAND....... PLEASE TRY, PROBEER NET OM MEKAAR TE RESPEKTEER DIE LIEFDE SAL VAN SELF KOM.....GOD GEE DIT GRATIS VIR ELKEEN WAT VRA.....PROBEER NET ASB....

Reply to cora meuwesen
Posted by: Japhta | 2014-07-22

If you stay in SA and you cant understand or speak Afrikaans you must be very stupid. Afrikaans hoof taal in Suid Afrika Engels in Engeland Duits in Duitsland en so aan. Hou op om apartheid vir alles te gebruik. Dit is al die rasiste wat die simpel verskooning gebruik. Hulle weier om Afrikaans te praat tot jy hulle sleg se in Afrikaans dan kan hulle jou gou in Afrikaans antwoord. Waar kom dit dan vandaan. Afrikaans sal nooit uitsterf nie so leer dit praat en los die apartheid strond.

Reply to Japhta
Posted by: maryna | 2012-07-02

Dankie Baie*

Reply to maryna
Posted by: maryna | 2012-06-28

dankie tog daar is iemand wat saam my stem sjoe ek wonder wat sou BRENDA se as ek coulerd was!! die blerrie politiek in die land geen wonder SA sien sy gat nie dank se die POLITIEK !! ek raak skoon negatief jy kan niks meer doen of vra nie omrede jy wit is !! i mens vra i vraag oor iets belangriks dan kry i mens sulke posts regtig waar , waar in jou lewe !! i mens kan darm meer beskaafd wees as jy my vra , maar jy weet dis mos hoe ons hulle ken ongeskik en dink net aan hulself!!!! Wel THanx Anon ek is bly om te sien daar is nog mense wat bymekaar kan staan hopenlik kan ek op i ander plek beter raad kry want hier is net POLITIEK!!!:)

Reply to maryna
Posted by: anon | 2012-06-28

so now she HAS to post in english just cos she is white??? What about all the black people posting in african languages here????? Why did no one ever crap them out to post in english so that EVERYONE can understand!!!!!! Please keep your STUPID and utter rediculous opinions to yourself!!!!
Yeez....

Reply to anon
Posted by: maryna | 2012-06-27

Oh ja please read the forum Rules!! i''m asking for advice and then such comment is posted!! wow!! i''m done with this !! Thanks To BRenda

Reply to maryna
Posted by: maryna | 2012-06-27

oh and just ask and i can put it in to your english BRENDA!! i thought this is a good place but hell you so rude !! so what if i''m white if you black back off oky!! you see if you can be rude, so can i be rude ! onthou wat die een hand was was die ander hand ook !! PLease just grow up! This is a health 24 advice not a be rude page!!

Reply to maryna
Posted by: maryna | 2012-06-27

you dont need to be so rude goodness! your stupid fool learn afrikaans toe!!!!!!!

Reply to maryna
Posted by: brenda | 2012-06-27

Eish cant u white fools speek english so that i can undastand and anser also. stupid people

Reply to brenda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement