advertisement
Question
Posted by: Eronel Erasmus | 2012/03/11

Hartritme

My ma is 68 jaar en het al twee hartklepvervangings gehad. Die laaste twee weke was sy in en uit ICU met hartritme wat uit is. Sy is al vyf keer geskok en haar hart is " geskroei" . Sy is ''n diabeet, drink medikasie vir skildklier en verskeie ander medikasie. Wat is die oorsaak dat die hart uit ritme raak en kan stress ''n rol speel. Kan ''n kalsuim tekort dit ook veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Eronel,

Die hart ritmestoornis wat jy beskryf klink vir my soos atriale fibrillasie, wat baie dikwels voorkom as ‘n komplikasie van hartkleptoestande. Dit gebeur veral as ‘n gevolg van vergroting van die boonste hart kamers, en “stress” speel gewoonlik nie ‘n belangrike rol nie.

As jou ma se hart ritme ongereeld bly ten spyte van skokbehandeling en medikasie, is die beste opsie gewoonlik om die omreelmatigheid te aanvaar en die spoed van die hart te beheer, wat redelik maklik is. Ek neem aan sy is op warfarin.

‘n Kalsium tekort sal nie hierdie toestand veroorsaak nie.

Ek hoop dit gaan beter met jou ma.

Vriendelike groete, JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: R van der Merwe | 2012/03/22

Ek voel op my regterbors ''n vibrasie - amper soos ''n selfoon wat se klank af is. Dit hou lank aan en gaan dan weg. Na ''n tydjie kom dit weer. Ek drink medikasi e vir cholestrol en oefen daagliks. 55 jaar
oud. Wil net graag verneem of dit iets is wat na gekyk moet word?

Reply to R van der Merwe
Posted by: Cardiologist | 2012/03/22

Beste Eronel,

Die hart ritmestoornis wat jy beskryf klink vir my soos atriale fibrillasie, wat baie dikwels voorkom as ‘n komplikasie van hartkleptoestande. Dit gebeur veral as ‘n gevolg van vergroting van die boonste hart kamers, en “stress” speel gewoonlik nie ‘n belangrike rol nie.

As jou ma se hart ritme ongereeld bly ten spyte van skokbehandeling en medikasie, is die beste opsie gewoonlik om die omreelmatigheid te aanvaar en die spoed van die hart te beheer, wat redelik maklik is. Ek neem aan sy is op warfarin.

‘n Kalsium tekort sal nie hierdie toestand veroorsaak nie.

Ek hoop dit gaan beter met jou ma.

Vriendelike groete, JT

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement