advertisement
Question
Posted by: hartjie | 2010/10/20

hartprobleme

mi, ek ervaar die aller seerste elektries brandpyne in my hart en borskas dit kom en gan ek was nou al by baie dokters en niemand kan rerig iets spesifieks diagnoseer nie, toe was ek nou by hartspesialis en hy se ek het nie meer lank om te leef nie, want ekt cardiac infection, ekt dit gegoogle maar dit los dit nie op nie, ek wonder of daai dokter my reg gediagnoseer het.
eks 23 en bietjie vet, maar ek is aktief en doen oefeninge, en eet baie gesond. maar ek kry die pyne baie erg en gereeld. hy het my net week se voorraad atenolol en omeprazole en clopidrogrel gegee en dan 50 pilletjies angised, wat ek onder my tong moet sit as ek die pyn so erg kry.dan kalmeer dit so bietjie
. maar nou wonder ek wat is vir wat. kan niemand my dan korrek antwoord nie, dalk is dit nie eers ernstig nie dan stress ek my dalk dood nevermind.my medies al uitgeput en ek het nie meer geld vir dokter en spesialiste nie. ek is in limpopo area.
ai wat kan ek doen asb!


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Hartjie
Ek wonder ook of daardie diagnose reg is - dis nou nie juis iets wat mens vir 'n pasient sê en dan gee jy net 'n week se medisyne nie!
Jy moet behoorlik ondersoek word vir die pyn - 'n EKG kry, long x/strale kry, dalk 'n angiogram as die EKG abnormaal is, daar moet 'n paar bloede getrek word om te kyk vir hartskade en ander dinge, jy het dalk 'n gastroskopie ook nodig. Sien meer op http://heartdisease.about.com/cs/coronarydisease/a/CP1.htm
As die koste 'n probleem is, moet jy dalk wag tot in die nuwe jaar of jou GP vra om jou na die akademiese hospitaal toe te verwys vir verdere toetse.
dR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: hartjie | 2010/10/20

pyne en beskrywing amper soos post 1560

Reply to hartjie
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/20

Liewe Hartjie
Ek wonder ook of daardie diagnose reg is - dis nou nie juis iets wat mens vir 'n pasient sê en dan gee jy net 'n week se medisyne nie!
Jy moet behoorlik ondersoek word vir die pyn - 'n EKG kry, long x/strale kry, dalk 'n angiogram as die EKG abnormaal is, daar moet 'n paar bloede getrek word om te kyk vir hartskade en ander dinge, jy het dalk 'n gastroskopie ook nodig. Sien meer op http://heartdisease.about.com/cs/coronarydisease/a/CP1.htm
As die koste 'n probleem is, moet jy dalk wag tot in die nuwe jaar of jou GP vra om jou na die akademiese hospitaal toe te verwys vir verdere toetse.
dR Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement