advertisement
Question
Posted by: engela | 2009/09/09

Hart/pols

My dogtertjie, 6 jaar, se pols was verlede week en nog steeds tussen 130 - 150 en voel dit vir my hopeloos te vinnig in vergelyking met haar 11jr broer wat sin is tussen 80-90. is dit normaal?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Engela
Dit is bietjie hoog - as jy bekommerd is en daar is nie 'n ooglopende rede vir die vinnige pols nie, neem haar liewer na jou pediater vir 'n ondersoek van die hart
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: sandra | 2015/05/29

My. Dogter is in hospitaal. Bloedruk. Was. Hoog. Pols. Baie. Vinnig. Liggaam koud. Hande en gesig gevoelloos. BloeDtoets en. Ekg. Wys niks. Het. Vanoggend. Flou geword. En is op suurstof. WorD nie beter. Bloed. Druk. Was. 133. Oor. 100. PolS. 113. Watter. Ander. Oorsaak. Kan. Daar. Wees

Reply to sandra
Posted by: Zexeon | 2009/09/09

2 x 10 jarige seuns se pols 96 en 100 (nadat ek hom geklap het omdat hy soos ' n ambulans maak ...) onderskeidelik en 1x 12 jarige dogter se pols 76. So ja dit mag dalk bietjie hoog wees.

Reply to Zexeon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement