advertisement
Question
Posted by: Carien | 2012/07/21

Hartomlyning

My man het 3 dubbel hartomlyning gehad 4 weke gelede. 5 dae na operasie het die sternum geskuif/losgegaan en moes hul weer opereer om dit vas te heg. Na 10 dae in ICU is hy nou by die huis - 4e dag. Hy se dit voel of alles in sy bors los is en of die sternum weer geskuif het. Hy is 70 jaar oud. Gedra hom regtig baie stil. Wat kan mens verwag na so ''n operasie? Is dit normaal om te voel asof alles in die bors ''los'' is?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Carien

Ja, dit is moontlik om so te voel, maar indien julle bekommerd is, kan julle die sjirurg konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Rina Botha | 2014/10/26

My moeder het 'n groot ding deurgemaak. Skouervervanging operasie en net uit hospitaal, kiem in die long, daarna hartaanval wat haar op die ou einde twee hartomlynings moes ondergaan. Sy is baie swak kan net nie weer krag opbou nie. Word ook behandel met warfarin wat kan sy gebruik om haar kragte weer terug te kry? Baie bekommerd. Dogter

Reply to Rina Botha

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement