advertisement
Question
Posted by: Al weer ek -Miekie | 2010/09/16

Hartkloppings, genoeg is genoeg!

Hallo dr.
Ek het 2 maande terug ''n 24 uur holster toets ondergaan, uitslag onreë lmatige hartklop veral saans en vroeg oggend- rustend. Ek weet ek het gevorderde artesklerose, so ek moet probleme verwag. Drink nou soggens Concor 5mg daarvoor. My vraag egter, waarom is my polsslag oneweredig, veral terwyl ek oefen, eksta hartklop. Polslslag styg tot 164 p/p/m en dan skielik na 84, 110, 64 ens.. Kardioloog sê  my hartspier is sterk en gesond en moet probeer oefen 10min x3 week.Daarna erge hartkloppings vir ten minste 4 uur daarna. Is eksta oefening belangrik al voel ek daarna baie sleg. Is normaalweg aktief - ma wees, huishouding versorg ens. Het 2 jaar terug hartaanval- cabg gehad en sedertien 3 stents gehad. Drink min koffie, geen alkohol. Sien kardioloog eers Okt. U opinie sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
As mens hartaanval gehad het het mens baie keer bietjie litteken weefsel in die hartspier. Hierdie littekenweefsel kan die normale elektriese strome van die hart beinvloed en dan onreelmatighede veroorsaak.
Oefen jy baie intensief? Wat doen jy gewoonlik?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/16

Hallo Miekie
As mens hartaanval gehad het het mens baie keer bietjie litteken weefsel in die hartspier. Hierdie littekenweefsel kan die normale elektriese strome van die hart beinvloed en dan onreelmatighede veroorsaak.
Oefen jy baie intensief? Wat doen jy gewoonlik?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement