advertisement
Question
Posted by: Thea | 2012/09/03

hartkloppings

ek het baie hartkloppings en dan is my kop ongelooflik seer en die linker arm pyn..dan gaan sit weg vir n uur en danweer kom dit terug, ek het begin draf dan voel dit of dit beter raak vir n ruk en dan begin dit net weer

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Beste Thea

Sonder meer inligting is dit baie moeiilik om vir jou ‘n opinie te gee. Nietemin, die kombinasie van hartkloppens, kopseer en pyn in die arm klink vir my soos simptome van spanning. Dit is nie ‘n gevolg of simptoom van hartsiekte nie. Ek wil voorstel: gaan sien vir jou algemene praktisyn, wie sal kan help vastel wat is die oorsaak van jou simptome.

Vriendelike groete. JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cardiologist | 2012/09/07

Beste Thea

Sonder meer inligting is dit baie moeiilik om vir jou ‘n opinie te gee. Nietemin, die kombinasie van hartkloppens, kopseer en pyn in die arm klink vir my soos simptome van spanning. Dit is nie ‘n gevolg of simptoom van hartsiekte nie. Ek wil voorstel: gaan sien vir jou algemene praktisyn, wie sal kan help vastel wat is die oorsaak van jou simptome.

Vriendelike groete. JT

Reply to Cardiologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement