advertisement
Question
Posted by: Mirchelle | 2010/10/20

HARTKLOPPINGS

Goeie dag,
Ek is ''n 40jarige vrou. Ek kry die vreemdste/snaaksste hartkloppings. Dit voel asof dit van tussen my borste tot in my keel opgaan.
Ek moet bieg - ek is oorgewig en werk in ''n kantoor waar ek meestal sit by ''n rekenaar. Ek kry nie genoeg oefening nie.
My oupa het hartkwale gehad.
Moet ek bekommerd wees?
Mirchelle

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mirchelle
Jy moet laat kyk daarna - ten minste 'n EKG kry om te kyk of jy 'n onreelmatige hartklop het. Dit kan hartversaking veroorsaak as mens dit ignoreer.
dR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/20

Hallo Mirchelle
Jy moet laat kyk daarna - ten minste 'n EKG kry om te kyk of jy 'n onreelmatige hartklop het. Dit kan hartversaking veroorsaak as mens dit ignoreer.
dR Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement