advertisement
Question
Posted by: Al | 2010/04/05

hartkloppings

Van verlede jaar af, skrik ek gereeld in die nag wakker met hartkloppings en skielike naarheid. Ek gooi nooit op nie. Ek probeer rustig raak deur stadig asem te haal en myself te kalmeer. Die volgende dag voel ek egter moeg en effens naar en ek sukkel om te konsentreer. Sommige nagte is dit erg.

Ek het stres, maar nie soveel dat dit my elke oomblik van die dag pla nie. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Al

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n volledige ondersoek en 'n EKG konsulteer, sodat enige hart probleme en angs / paniek aanvalle uitgeskakel kan word. Indien die episodes deur angs veroorsaak word, sal hy/sy sal ook vir jou 'n voorskrif kan gee vir die angs.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement